NUI

ReachabilityCursor

Gebruik jou slimfoon met een hand, sonder vingergimnastiek of balanseertoertjies. Werk oral op die skerm met ’n wyser, nes met die raakblad van ’n skootrekenaar.

Google Play

Wys en klik

’n Swiep vanaf die een of die ander skermkant laat die Cursor verskyn. Hou jou oë op die Cursor terwyl jy met jou duim op die Tracker oral op die skerm wys en klik.

Edge Actions

Hou op om met jou foon te stoei net om kennisgewings oop te maak. Druk die Cursor teen ’n skermkant om ’n vinnige aksie te aktiveer.

Probeer dit self

Gratis.Geen advertensies.Vir altyd.

Vind uit of Reachability Cursor by jou pas. Die begeleide opstelling pas die program by jou hand, jou foon en die manier waarop jy dit vashou aan. Alles wat hier gewys word, is gratis, so probeer dit gerus.